Exodus 25:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet altyd toonbrood voor my aangesig op die tafel sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Sorg dat daar altyd offerbrood op die tafel is.”
Afrikaans 1933/1953 En op die tafel moet jy altyddeur toonbrood voor my aangesig neersit.
Afrikaans 1983 Sit offerbrood op die tafel. Dit moet altyd daar voor My in my teenwoordigheid wees.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet dan die vertoonbrode op die tafel plaas sodat dit die hele tyd voor My sal wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet altyd offer-brood vir My neersit op hierdie tafel.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet sorg dat daar altyd brood neergesit word wat vir My geoffer word waar Ek dit kan sien.”