Exodus 25:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die offer wat julle van hulle moet neem; goud en silwer en koper, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy kan namens My vrywillige offers aanvaar van goud, silwer, koper, |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die offergawe wat julle van hulle kant moet bring: goud en silwer en koper; |
| Afrikaans 1983 | en wel die volgende: goud, silwer en brons; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die wydingsgeskenk wat julle van hulle moet aanvaar: goud, silwer en brons; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is 'n lys van presente wat die mense mag gee en wat julle mag aanvaar: goud, silwer, brons, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die geskenke kan van goud, silwer of brons gemaak wees; |