Exodus 25:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet die draaghoute van akasiahout maak en dit met goud oortrek, sodat die tafel daarmee gedra kan word.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak die drapaal van akasiahout en trek dit oor met goud.
Afrikaans 1933/1953 En maak die draaghoute van akasiahout, en trek dit oor met goud; daarmee moet dan die tafel gedra word.
Afrikaans 1983 Maak die draaghoute waarmee die tafel gedra moet word, van doringhout en trek hulle oor met goud.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet die draaghoute van doringhout maak en dit met goud oortrek, sodat die tafel daarmee gedra kan word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die dra-pale van doringhout maak en julle moet dit oortrek met goud. Julle moet die tafel met die dra-pale dra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak drastokke van akasiahout wat deur die ringe pas. Hulle moet ook met goud oorgetrek word. Die tafel kan aan hulle gedra word.