Exodus 25:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Teenoor die grens moet die ringe wees vir plekke van die draaghoute om die tafel te dra. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | op die hoeke net onder die lys vas. Die drapaal moet daardeur gesteek word om die tafel daaraan te dra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Naby die lys moet die ringe wees as plekke vir die draaghoute om die tafel te dra. |
| Afrikaans 1983 | Die ringe moet naby die band vas kom sodat die draaghoute deur hulle gesteek kan word om die tafel mee te dra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die ringe moet naby die strook wees, as houers vir die draaghoute om die tafel mee te dra. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ringe moet naby die rand wees sodat julle dra-pale daardeur kan steek om die tafel te dra. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die ringe moet aan die lang kante op die hoeke net onder die lys vasgesit word. Twee stokke moet daardeur gesteek kan word om die tafel te dra. |