Exodus 25:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet daarvoor vier goue ringe maak, en sit die ringe aan die vier hoeke wat aan die vier voete daarvan is.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak vir die tafel ringe van goud en sit dit aan die lang kante
Afrikaans 1933/1953 En maak daar vier goue ringe voor, en sit die ringe vas aan die vier hoeke van die vier pote.
Afrikaans 1983 Jy moet vier goue ringe vir die tafel maak en dit aan die vier hoeke vassit, regoor die vier pote.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet vier goue ringe daarvoor maak, en die ringe dan aan die vier hoeke van die vier pote vassit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet ook vier goue ringe maak en julle moet die ringe vassit onder aan die vier hoeke van die tafel, een ring by elke tafel-poot.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moet ook vir die tafel ringe van goud maak soos vir die ark waardeur drastokke gesteek kan word.