Exodus 25:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet die versoendeksel bo-op die ark sit; en in die ark moet jy die Getuienis sit wat Ek jou sal gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sit die klippe wat Ek jou sal gee binne-in die ark en die versoendeksel bo-op die ark. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sit die versoendeksel bo-op die ark; maar in die ark moet jy die Getuienis neerlê wat Ek aan jou sal gee. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet die deksel bo-op die ark sit en daarbinne die getuienis wat Ek jou sal gee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet die versoendeksel bo-op die ark neersit, en in die ark moet jy die Getuienis plaas wat Ek jou sal gee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | In die kis moet julle die tien gebooie sit wat Ek vir julle sal gee, en julle moet die deksel op die kis sit. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet die getuienis van die ooreenkoms wat Ek aan jou gaan gee, binne-in die ark sit. Dan moet jy die deksel bo-op die ark pas. |