Exodus 25:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En maak een gérub aan die een kant en die ander gérub aan die ander kant; van die versoendeksel moet julle die gérubs aan die twee ente daarvan maak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sit hulle só vas dat dit ’n eenheid met die deksel vorm. |
| Afrikaans 1933/1953 | En maak een g,rub aan die een ent en een g,rub aan die ander ent. Uit een stuk, saam met die versoendeksel, moet julle die g,rubs maak, aan die twee ente. |
| Afrikaans 1983 | Die gerubs aan weerskante van die deksel moet so gemaak word dat hulle 'n eenheid met die deksel vorm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maak een gerub op die een punt en een gerub op die ander punt. As 'n deel van die versoendeksel moet jy die gerubs op die twee punte maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die een gerub moet op die een kant van die deksel wees en die ander gerub op die ander kant. Die gerubs en die deksel moet een stuk goud wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle moet bo-op die deksel vasgesit word met hulle gesigte na mekaar toe. |