Exodus 25:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet twee goue gérubs maak; van geslae werk moet jy dit maak, aan die twee ente van die versoendeksel.
Afrikaans (NLV) 2011 Maak twee beelde van gerubs met goud oorgetrek om weerskante bo-op die deksel te staan.
Afrikaans 1933/1953 Maak ook twee g,rubs van goud. Van dryfwerk moet jy hulle maak, aan die twee ente van die versoendeksel.
Afrikaans 1983 Maak twee gerubs van geslae goud op die kante van die deksel, een links en een regs.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan moet jy twee gerubs van goud maak, met pletwerk moet jy hulle op die twee punte van die versoendeksel maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet julle twee gerubs van goud maak. Julle moet die gerubs op die twee kante van die deksel sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maak ook twee beelde van hemelse figure met vlerke wat uit goud gevorm is.