Exodus 25:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet die Getuienis wat Ek jou sal gee, in die ark sit.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy moet later die plat klippe wat Ek vir jou gaan gee en waarop Ek die bepalings van ons ooreenkoms neergeskryf het, binne-in die ark neersit.
Afrikaans 1933/1953 Daarna moet jy in die ark die Getuienis sit wat Ek aan jou sal gee.
Afrikaans 1983 In die ark moet jy die getuienis van die verbond sit wat Ek jou sal gee.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Jy moet die Getuienis wat Ek vir jou sal gee, in die ark sit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal vir julle die tien gebooie gee. Julle moet dit in die kis sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die plat klippe wat Ek vir jou sal gee, sal die getuienis van ons ooreenkoms wees. Hulle moet binne-in die ark gebêre word.