Exodus 25:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die draaghoute moet in die ringe van die ark wees; hulle mag nie daaruit geneem word nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie pale moet altyd daar bly. Hulle mag nooit daar uitgehaal word nie.
Afrikaans 1933/1953 Die draaghoute moet in die ringe van die ark bly; hulle mag daar nie uit weggeneem word nie.
Afrikaans 1983 Die draaghoute moet in die ringe van die ark bly en mag nooit uitgehaal word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die draaghoute moet in die ringe van die ark bly; dit mag nie daaruit verwyder word nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die dra-pale moet altyd in die ringe van die kis bly. Julle mag die pale nooit uit die ringe uithaal nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle moet altyd in die ringe bly. Julle moet dit nie weer daar uithaal nie.