Exodus 25:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet die draaghoute in die ringe aan die kante van die ark steek, sodat die ark daarmee gedra kan word.
Afrikaans (NLV) 2011 Steek die pale deur die ringe aan die kante om die ark daaraan te dra.
Afrikaans 1933/1953 En steek die draaghoute in die ringe aan weerskante van die ark om die ark daarmee te dra.
Afrikaans 1983 Dan moet jy die draaghoute deur die ringe aan weerskante van die ark steek om die ark daarmee te dra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan moet jy die draaghoute deur die ringe aan die kante van die ark steek om die ark daarmee te dra.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet die dra-pale deur die ringe steek wat aan die kante van die kis is. Dan moet julle die kis met die dra-pale dra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Steek dan die drastokke deur die ringe van die ark sodat julle dit kan dra.