Exodus 25:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy moet draaghoute van akasiahout maak en dit met goud oortrek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maak drapale uit akasiahout en trek dit ook oor met goud. |
| Afrikaans 1933/1953 | En maak draaghoute van akasiahout, en trek dit oor met goud. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet draaghoute van doringhout maak en dit met goud oortrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet draaghoute van doringhout maak en dit met goud oortrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet doringhout neem en julle moet dra-pale maak om die kis te dra. Julle moet die dra-pale ook oortrek met goud. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maak drastokke van akasiahout wat deur die ringe kan pas. Trek hulle ook met goud oor. |