Exodus 25:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet dit oortrek met suiwer goud, van binne en van buite moet jy dit oortrek, en jy moet 'n goue kroon daarop maak rondom.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy moet dit aan die binne- en aan die buitekant met suiwer goud oortrek. Dit moet reg rondom ’n goue rand kry.
Afrikaans 1933/1953 En jy moet dit oortrek met suiwer goud, van binne en van buite moet jy dit oortrek. En jy moet daaraan 'n goue krans maak rondom.
Afrikaans 1983 Jy moet dit binne en buite met suiwer goud oortrek en 'n goue lys rondom vassit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy moet dit met suiwer goud oortrek, aan die binnekant en aan die buitekant moet jy dit oortrek. Dan moet jy aan die bokant, reg rondom, 'n goue rand aanbring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dit oortrek met skoon goud, binne en buite, en julle moet dan 'n rand van goud rondom die kis se kante sit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit moet aan die binnekant en aan die buitekant met suiwer goud oorgetrek word. Aan die buitekant moet dit ook ’n versierde goue rand hê.