Exodus 24:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het die helfte van die bloed geneem en dit in komme gegooi; en die helfte van die bloed het hy op die altaar gesprinkel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het ’n deel van die offerdiere se bloed in houers opgevang. Die ander helfte het hy oor die altaar gesprinkel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het die helfte van die bloed geneem en dit in komme gegooi en die helfte van die bloed teen die altaar uitgegooi. |
| Afrikaans 1983 | Moses het die helfte van die bloed in bakke gehou en die ander helfte op die altaar gesprinkel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het die helfte van die bloed geneem en in bakke gegooi. Die ander helfte van die bloed het hy teen die altaar gesprinkel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het die helfte van die bloed geneem en hy het dit in bakke gegooi. Hy het die ander helfte van die bloed teen die kant van die altaar uitgegooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het van die bloed van die diere wat geoffer is, in bakke opgevang. Van die bloed het hy oor die offerplek uitgegooi. |