Exodus 24:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Moses alleen sal naby die HERE kom, maar hulle sal nie naby kom nie; en die volk mag nie saam met hom optrek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Moses, net jy mag naby aan die Here kom. Die ander mag nie naderkom nie. Die volk self mag glad nie teen die berg uitklim nie.”
Afrikaans 1933/1953 En laat Moses alleen nader kom na die HERE toe, maar hulle moet nie nader kom nie; en die volk mag nie saam met hom opklim nie.
Afrikaans 1983 Dan moet jy, Moses, alleen nader kom na My toe. Die ander moenie saam met jou nader kom nie. Die volk mag ook nie saam met jou opklim nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Moses alleen mag nader aan die Here gaan; hulle mag egter nie nader gaan nie, en die volk mag nie saam met hom opklim nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses, jy moet dan alleen nader kom na My toe. Die ander manne moenie nader kom nie en niemand moet saam met jou opklim nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl die ander net daar bly, moet Moses dan alleen nader kom na die Here toe. Die volk self moet glad nie op die berg kom nie.”