Exodus 24:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het in die middel van die wolk ingegaan en hom op die berg geklim, en Moses was veertig dae en veertig nagte op die berg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het verder teen die berg uitgeklim en in die wolk verdwyn. Hy was altesaam 40 dae en 40 nagte lank daar bo-op die berg. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Moses het binne-in die wolk ingegaan en die berg opgeklim. En Moses was op die berg veertig dae en veertig nagte. |
| Afrikaans 1983 | Moses het toe die wolk ingegaan en nog verder boontoe uitgeklim. Hy het veertig dae en nagte daar gebly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het in die wolk ingegaan en die berg verder uitgeklim. Moses was veertig dae en veertig nagte lank op die berg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het ingegaan in die wolk en hy het opgegaan teen die berg. Moses was 40 dae en 40 nagte op die berg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses het verder teen die berg uitgeklim en in die wolk verdwyn. Hy het vir altesaam 40 dae daar op die berg gebly. |