Exodus 24:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Moses het op die berg geklim, en 'n wolk het die berg oordek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses het daarna teen die berg uitgeklim. Die wolk het oor die berg gehang. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Moses die berg opklim, het 'n wolk die berg oordek. |
| Afrikaans 1983 | Terwyl Moses die berg uitklim, het 'n wolk dit omhul. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses het die berg uitgeklim en die wolk het die berg bedek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses het teen die berg opgegaan, en 'n wolk het oor die hele berg gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Terwyl Moses verder teen die berg uitklim, het die donker wolk weer afgesak en oor die berg gaan hang. |