Exodus 24:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die God van Israel gesien, en daar was onder sy voete soos 'n geplaveide werk van 'n saffiersteen, en soos 'n liggaam van die hemel in sy helderheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar het hulle die God van Israel met hulle eie oë gesien. Onder sy voete was iets wat gelyk het soos ’n vloer wat met saffierstene uitgelê is. Dit was so helder soos die blou lug. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het die God van Israel gesien, en onder sy voete net soos 'n vloerwerk van saffierstene en so helder soos die hemel self. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het die God van Israel gesien: onder sy voete was 'n plaveisel soos saffiersteen, so blou soos die hemel self. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het die God van Israel gesien. Onder sy voete was dit soos 'n plaveisel van •lasuursteen, so helder soos die hemelruim self. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die God van die Israeliete gesien. Onder sy voete was 'n vloer van saffier. Dit was so blou soos die lug. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het die God van Israel met hulle eie oë gesien. Hy het op iets gestaan wat soos ’n vloer lyk wat met saffiersteen uitgelê is. Dit was so helder soos die blou lug. |