Exodus 23:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy mag geen gawe neem nie, want die gawe verblind die wyse en verdraai die woorde van die regverdiges.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie omkoopgeld aanvaar nie, want dit maak jou blind vir die waarheid. Dit verongeluk die saak van die een wat regverdig is.
Afrikaans 1933/1953 Ook mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie; want die geskenk maak die siendes blind en verdraai die sake van die regverdiges.
Afrikaans 1983 Wanneer jy regspreek, mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie, want dit maak dié wat sien, blind en laat die saak van die onskuldige skeef loop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Omkoopgeskenke mag jy nie aanvaar nie, want 'n omkoopgeskenk verblind hulle wat kan sien en verdraai die woorde van regverdiges.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense gee partymaal vir jou 'n present en dan wil hulle hê jy moet sê hulle is reg. Jy mag nie die present neem nie, want dit laat jou verkeerd sien en verkeerd dink. Dan doen jy nie reg aan mense wat onskuldig is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moenie omkoopgeld aanvaar nie. Omkoopgeld maak ’n mens blind vir die waarheid en verongeluk die saak van die regverdige.