Exodus 23:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag die reg van jou armes nie in sy regsaak vernietig nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Jy mag ook nie in ’n hofsaak iemand verontreg bloot net omdat hy arm is nie.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag die reg van jou arm mense in hulle regsaak nie verdraai nie.
Afrikaans 1983 “Wanneer jy regspreek, mag jy 'n arme nie in 'n hofsaak veronreg nie
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy mag die reg van die behoeftiges by jou nie verdraai in hulle regsake nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet in die hof reg doen aan 'n arm mens.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy mag ook nie in ’n hofsaak die reg verdraai net omdat iemand arm is nie.