Exodus 23:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag geen verbond met hulle of met hulle gode sluit nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Julle mag nooit met hulle enige ooreenkoms sluit nie. Julle mag niks met hulle gode te doen hê nie.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag met hulle of met hulle gode geen verbond maak nie.
Afrikaans 1983 “Jy mag nie met hulle of hulle gode 'n verdrag sluit nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Jy mag nie met hulle of hulle gode 'n verbond sluit nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle mag nie 'n ooreenkoms maak met hulle en hulle gode nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy mag nie enige ooreenkoms met hulle sluit nie. Ook nie met hulle gode mag jy enige ooreenkoms maak nie.