Exodus 23:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Baie en bietjie sal Ek hulle voor jou uit verdryf totdat jy vermeerder en die land in besit neem.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek sal hulle eerder stelselmatig voor julle uit verdryf. Soos julle al meer word, kan julle dan die land geleidelik oorneem.
Afrikaans 1933/1953 Ek sal hulle so langsamerhand voor jou uit verdrywe, totdat jy vrugbaar word en die land beërwe.
Afrikaans 1983 Ek sal hulle bietjie vir bietjie voor jou uit verdryf totdat jou mense genoeg is om die land in besit te neem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal hulle stuk vir stuk voor jou uit verdryf, totdat jy so vrugbaar is dat jy die land as erfdeel kan ontvang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal elke maal 'n klomp van die mense wegjaag voor julle. Dan kan julle baie word en die land vat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal hulle bietjie vir bietjie voor jou laat padgee soos jou getalle al meer word en jy al meer plek nodig het om te bly, totdat jy uiteindelik die hele land kan oorneem.