Exodus 23:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag ook nie 'n arm man in sy regsaak aanskou nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy mag ook nie jou getuienis verdraai ter wille van iemand net omdat hy of sy arm is nie.
Afrikaans 1933/1953 Ook mag jy die geringe nie voortrek in sy regsaak nie.
Afrikaans 1983 Wanneer jy regspreek, mag jy 'n arm man nie in sy hofsaak voortrek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Arm persoon mag jy nie in sy regsaak bevoordeel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy mag ook nie goed wees vir 'n arm mens in die hof net omdat hy arm is nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy moenie in ’n hofsaak die arm man se kant kies net omdat hy arm is en jy hom jammer kry nie.”