Exodus 23:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal hulle nie in een jaar voor jou uit verdrywe nie; dat die land nie woes word en die diere van die veld teen jou vermeerder nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek sal dit egter nie alles in die eerste jaar laat gebeur nie. Die land sal dan verlate lê en die wilde diere sal dit oorneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal hulle nie in een jaar voor jou uit verdrywe nie, dat die land nie woes word en die ongediertes nie teen jou te veel word nie. |
| Afrikaans 1983 | “Ek sal hulle egter nie dadelik voor jou uitdryf nie, sodat die land nie leeg lê en die wilde diere te veel word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ek sal hulle egter nie in een jaar voor jou uit verdryf nie, anders word die land 'n woesteny en die wilde diere te veel vir jou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal hulle nie almal in een jaar wegjaag voor julle nie, want dan sal daar niemand in die land woon nie en die wilde diere sal dan baie meer word as julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal hulle nie dadelik binne die eerste jaar voor jou laat padgee nie. As dit gebeur, kan die land onbewoonbaar raak en die wilde diere alles oorneem. |