Exodus 23:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal perdebye voor jou uit stuur wat die Hewiete, Kanaäniete en Hetiete voor jou uit sal verdryf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal perdebye voor julle uitstuur. Hulle sal die Hewiete, Kanaäniete en Hetiete voor julle uitdryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook sal Ek perdebye voor jou uit stuur; die sal die Hewiete, Kanaäniete en Hetiete voor jou uit verdrywe. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal die Hewiete, Kanaäniete en Hetiete die skrik op die lyf jaag en hulle voor jou uit verdryf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal 'n vlaag paniek voor jou uit stuur, en dit sal die Hewiete, die Kanaäniete en die Hetiete voor jou uit verdryf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal die Hewiete en Kanaäniete en Hetiete bangmaak vir julle, so bang soos vir perdebye. Ek sal daardie volke wegjaag voor julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek stuur slange voor jou uit om die Hewiete, Kanaäniete en Hetiete voor jou uit te verdryf. |