Exodus 23:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal my vrees voor jou uit stuur en al die volke na wie jy sal kom ombring, en Ek sal al jou vyande jou die rug laat draai.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek sal sorg dat die mense wie se land julle inneem vir julle bang word. Ek sal julle vyande voor julle laat vlug.
Afrikaans 1933/1953 Ek sal my skrik voor jou uit stuur en elke volk waarby jy kom, in verwarring bring. En Ek sal al jou vyande vir jou laat vlug.
Afrikaans 1983 Ek sal die skrik vir My voor jou uit stuur en Ek sal alle volke met wie jy in aanraking kom, in verwarring bring. Ek sal al jou vyande laat vlug.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die vrees vir My sal Ek voor jou uit stuur en Ek sal elke volk by wie jy kom, in verwarring bring. Ek sal sorg dat al jou vyande die hakskene vir jou wys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die volke by wie julle kom, sal skrik vir My. Ek sal hulle wegjaag en al julle vyande sal weghardloop van julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Ek sal jou vyande laat bang word vir My. Ek sal al die volke wat met jou bots, deurmekaarmaak. Ek sal jou vyande vir jou laat vlug.