Exodus 23:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Drie maal in die jaar sal al jou manspersone voor die HERE HERE verskyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gedurende elkeen van die drie feeste in die loop van die jaar moet elke manlike persoon die Here julle God kom aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Drie maal in die jaar moet al jou manspersone voor die aangesig van die Here HERE verskyn. |
| Afrikaans 1983 | “Drie keer per jaar moet alle mans voor My, die Here God, verskyn. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Drie keer per jaar moet al die manlike persone by jou voor die Heer, die Here, verskyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mans moet elke jaar op hierdie drie feeste na My toe kom om My te aanbid.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “By al drie hierdie feeste moet al die mansmense die Here jou God by sy blyplek kom aanbid. |