Exodus 23:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Drie maal in die jaar moet jy vir My 'n fees vier.
Afrikaans (NLV) 2011 “Daar is in die loop van die jaar drie feeste wat julle ter wille van My moet vier.
Afrikaans 1933/1953 Drie maal in die jaar moet jy vir My 'n fees hou.
Afrikaans 1983 “Drie maal per jaar moet jy tot my eer 'n fees hou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Drie keer per jaar moet julle tot my eer 'n fees vier.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet elke jaar drie feeste vir My vier.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Daar is drie feeste wat jy elke jaar moet hou om my Naam groot te maak.