Exodus 23:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ses jaar lank moet jy jou land saai en die vrugte daarvan insamel; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy moet ses jaar lank die lande bewerk, daarop saai en die oes inbring. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ses jaar lank moet jy jou land besaai en die opbrings daarvan insamel; |
| Afrikaans 1983 | “Ses jaar mag jy jou lande saai en die oes insamel, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Ses jaar lank mag jy jou lande saai en die opbrengs daarvan insamel; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet ses jaar lank op julle grond saai en die koring of die gars bymekaarmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy moet ses jaar lank op die lande saai en die oeste insamel. |