Exodus 22:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As die diefstal beslis lewend in sy hand gevind word, of dit bees of esel of skaap is; hy sal dubbel teruggee.
Afrikaans (NLV) 2011 As iemand ’n bees of ’n donkie of ’n skaap steel en dit word nog lewendig by hom gekry, moet hy dubbel terugbetaal van wat die dier werd is.
Afrikaans 1933/1953 As die gesteelde goed -- of dit 'n bees, 'n esel of 'n stuk kleinvee is -- nog lewendig in sy besit gevind word, moet hy dubbel vergoeding gee.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As gesteelde goed wel lewendig in sy besit gevind word, moet hy dubbeld daarvoor vergoed, of dit nou 'n bees of 'n donkie of 'n skaap is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***