Exodus 22:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As die son oor hom opgaan, sal daar bloed vir hom vergiet word; want hy moet volle vergoeding gee; as hy niks het nie, moet hy vir sy diefstal verkoop word.
Afrikaans (NLV) 2011 As dit egter helder oordag gebeur, is die een wat hom doodmaak, skuldig aan moord. “’n Dief wat gevang word, moet vir alles betaal wat gesteel is. As hy nie alles terugbetaal nie, moet hy self as ’n slaaf verkoop word om die skuld te betaal.
Afrikaans 1933/1953 as die son oor hom opgegaan het, ontstaan daardeur bloedskuld. Hy moet ten volle vergoeding gee; as hy niks het nie, moet hy vir sy diefstal verkoop word.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As dit egter ná sonop gebeur, rus daar bloedskuld op die een wat hom geslaan het. 'n Dief moet volle vergoeding betaal. As hy niks besit nie, moet hy vir sy diefstal verkoop word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***