Exodus 22:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag die gode nie belaster nie, en die owerste van jou volk nie vervloek nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie lasterlik teen God optree nie. Moenie die leiers van die volk vloek nie.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag God nie vloek nie, en 'n owerste onder jou volk mag jy nie verwens nie.
Afrikaans 1983 “Jy mag God nie vervloek nie en ook nie 'n leier van jou volk nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God mag jy nie laster nie, en oor 'n leier in jou volk mag jy nie 'n vervloeking uitspreek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle mag nie vir God of 'n leier van julle volk vervloek nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Moenie God se Naam sleg maak nie. Moenie die leiers van jou volk vloek nie.