Exodus 22:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As jy enigsins jou naaste se klere as pand neem, moet jy dit aan hom gee deurdat die son ondergaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy iemand se klere as ’n pand neem vir dit wat hy leen, moet jy dit vir hom teen sononder teruggee. |
| Afrikaans 1933/1953 | As jy ooit jou naaste se gewaad as pand neem, moet jy hom dit teruggee voor die son ondergaan; |
| Afrikaans 1983 | “As iemand sy klere by jou verpand, moet jy dit voor sononder teruggee, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As dit wel sou gebeur dat jy jou medemens se oorkleed as pand neem, moet jy dit voor sononder vir hom teruggee, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer julle 'n ander man se klere vat omdat hy nie geld het om te betaal nie, dan moet julle dit vir hom teruggee wanneer die son ondergaan, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As iemand in die loop van die dag sy mantel vir jou as ’n pand gegee het vir iets wat hy by jou geleen het, moet jy dit vir hom teruggee as die son ondergaan. |