Exodus 22:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat aan enige god offer, behalwe aan die HERE alleen, sal met die banvloek getref word.
Afrikaans (NLV) 2011 “Iemand wat aan enige ander god as die Here offer, moet uit die weg geruim word.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat aan die gode offer, behalwe aan die HERE alleen, moet met die banvloek getref word.
Afrikaans 1983 “Iemand wat aan enige god behalwe aan die Here offer, moet om die lewe gebring word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Iemand wat aan enige god offer, uitgesonderd die Here, moet onder die ban geplaas word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet iemand doodmaak wat offers bring vir 'n ander god. Julle mag net vir die Here offer.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elkeen wat offers bring vir enige ander god as net die Here, moet doodgemaak word.