Exodus 22:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Elkeen wat met 'n dier gemeenskap het, moet sekerlik gedood word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Elkeen wat met ’n dier seks het, moet doodgemaak word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Elkeen wat met 'n dier gemeenskap het, moet sekerlik gedood word. |
| Afrikaans 1983 | “Elkeen wat met 'n dier geslagsgemeenskap het, moet doodgemaak word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elkeen wat met 'n dier gemeenskap het, moet beslis sterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet iemand doodmaak wat seks het met 'n dier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Enigeen wat seks met ’n dier het, moet doodgemaak word. |