Exodus 22:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag nie 'n heks laat lewe nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “’n Vrou wat toorkunste beoefen, mag nie bly lewe nie.
Afrikaans 1933/1953 Die towerheks mag jy nie laat lewe nie.
Afrikaans 1983 “Jy mag nie 'n towenares laat lewe nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Towenares mag jy nie laat leef nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet 'n vrou doodmaak wat toor.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “’n Vrou wat haar met toordery ophou, mag nie bly leef nie.