Exodus 22:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as die eienaar daarvan daarby is, mag hy dit nie goedmaak nie; as dit 'n huursaak is, het dit vir sy loon gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As die eienaar wel by was, hoef hy nie vergoed te word nie. Die huurgeld moet steeds betaal word om die skade te dek.” |
| Afrikaans 1933/1953 | As die eienaar daarby gewees het, hoef hy geen vergoeding te gee nie. As dit gehuur was, kom die huurgeld daarvoor. |
| Afrikaans 1983 | As die eienaar by is, is daar nie 'n eis nie. As die dier gehuur was, moet die huur betaal word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As die eienaar wel teenwoordig was, hoef hy nie vergoeding daarvoor te betaal nie. As dit 'n gehuurde dier was, dek die huurgeld die verlies. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As die eienaar daar is wanneer dit gebeur, dan moet die man niks betaal nie. As hy die dier gehuur het, dan sal sy huurgeld genoeg wees om dit te betaal.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die eienaar wel by was, hoef daar niks betaal te word nie. As hy die dier gehuur het, moet die huurgeld nog steeds betaal word.” |