Exodus 21:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as 'n man sy dogter verkoop om 'n diensmaagd te wees, mag sy nie uitgaan soos die diensknegte nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As iemand sy dogter as ’n slaaf verkoop, word sy nie soos die mans aan die einde van ses jaar vrygelaat nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as iemand sy dogter as slavin verkoop, mag sy nie soos die slawe weggaan nie. |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer 'n man sy dogter as slavin verkoop, mag sy nie gewoonweg soos ander slawe vrygelaat word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer 'n man sy dogter as 'n slavin verkoop, mag sy nie op dieselfde manier as die manlike slawe vrygelaat word nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar as 'n man sy dogter verkoop en sy word 'n slavin, dan mag sy nie vry weggaan soos ander slawe nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wanneer iemand so diep in die skuld raak dat hy sy dogter moet verkoop om slawewerk te doen, word sy nie soos manlike slawe na ses jaar vrygestel nie. |