Exodus 21:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die dienskneg reguit sê: Ek het my heer, my vrou en my kinders lief; Ek sal nie vry uitgaan nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die slaaf kan egter uitdruklik verklaar: ‘Ek hou van my baas en ek is lief vir my vrou en my kinders. Ek wil nie vrygelaat word nie.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as die slaaf reguit sê: Ek het my heer, my vrou en my kinders lief; ek wil nie as vryman weggaan nie -- |
| Afrikaans 1983 | As die slaaf egter uitdruklik sou sê: ‘Ek is lief vir my eienaar en vir my vrou en my kinders. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As die slaaf egter uitdruklik sê, ‘Ek het my eienaar, my vrou en my kinders lief, ek wil nie as 'n vry man weggaan nie,’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Miskien sal die slaaf reguit sê: ‘Ek is lief vir my eienaar en vir my vrou en my kinders, ek wil nie alleen weggaan nie.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die man wat as slaaf gewerk het, reguit sê: ‘Ek hou van my baas en ek is lief vir my vrou en my kinders. Ek wil nie vrygelaat word nie,’ |