Exodus 21:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as iemand 'n put oopmaak, of as iemand 'n put grawe en dit nie toemaak nie, en 'n bees of 'n esel val daarin;
Afrikaans (NLV) 2011 “Dit kan gebeur dat iemand ’n put grawe en dit oop los en dan val ’n bees of ’n donkie daarin.
Afrikaans 1933/1953 En as iemand 'n put oopmaak, of as iemand 'n put grawe en dit nie toemaak nie, en 'n bees of esel val daarin,
Afrikaans 1983 “Wanneer 'n man 'n put oop laat of wanneer hy 'n put grawe en dit nie behoorlik toemaak nie, en 'n bees of 'n donkie val daarin,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer iemand 'n opgaarput oop laat, of iemand 'n opgaarput uitkap en dit nie bedek nie, en 'n bees of 'n donkie val daarin,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Partymaal maak iemand 'n put oop, of hy grawe 'n put en hy maak dit nie toe nie. Wanneer 'n bees of 'n donkie daarin val,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As iemand ’n put vir water grawe en hy sit nie ’n deksel daarop nie, of hy los die put oop en ’n bees of ’n donkie val daarin,