Exodus 21:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Of hy 'n seun of 'n dogter getref het, volgens hierdie oordeel moet dit aan hom gedoen word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dieselfde beginsel is van krag as ’n bees ’n seun of dogter doodstoot. |
| Afrikaans 1933/1953 | Of dit 'n seun gestoot het of 'n dogter, volgens hierdie reg moet met hom gehandel word. |
| Afrikaans 1983 | As 'n bees 'n seun of 'n dogter stoot, moet volgens dieselfde regsbeginsel gehandel word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ook wanneer die bees 'n seun of 'n dogter stoot, moet daar ooreenkomstig hierdie bepaling teenoor die eienaar opgetree word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As die bees 'n seun of 'n dogter doodstoot, dan moet julle die eienaar ook so straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs al het die bul ’n seun of ’n dogter doodgestoot, bly dit nog presies dieselfde. |