Exodus 21:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As daar 'n som geld op hom opgelê word, moet hy alles wat op hom opgelê word, gee as die losprys van sy lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit kan gebeur dat die familie van die persoon wat dood is, bereid is om vergoeding te aanvaar. Die eienaar mag dan die volle som betaal wat van hom geëis word. |
| Afrikaans 1933/1953 | As aan hom losgeld opgelê word, moet hy vir die lossing van sy lewe alles gee wat hom opgelê word. |
| Afrikaans 1983 | As hy egter loskoopgeld moet betaal, moet hy alles wat hom opgelê is, betaal as afkoopgeld vir sy lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As hy 'n losprys opgelê word, moet hy die afkoopprys vir sy lewe gee, soveel as wat hom opgelê word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As julle besluit dat die eienaar net 'n boete moet betaal, dan moet hy die boete betaal wat julle sê. Dan mag hy lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As dit miskien kan gebeur dat die familie bereid is om geld vir hulle familielid se dood te vat, kan hy bly lewe, maar hy moet die volle bedrag aan hulle betaal. |