Exodus 21:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as daar enige onheil volg, dan moet jy lewe gee vir die lewe,
Afrikaans (NLV) 2011 As daar permanente skade is, moet hy in ooreenstemming met die skade gestraf word. As sy dood is, moet hy self doodgemaak word.
Afrikaans 1933/1953 Maar is daar 'n letsel, dan moet jy gee lewe vir lewe,
Afrikaans 1983 As sy blywend beseer is, is die straf: 'n lewe vir 'n lewe,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar as daar 'n ernstige besering is, moet jy bepaal: 'n lewe vir 'n lewe,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar as die vrou baie seer gekry het, dan moet julle die man op dieselfde manier straf — as sy sterf, dan moet julle hom ook doodmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As hy skade veroorsaak het wat vir altyd sal bly, moet hy daarvoor baie geld betaal. As sy doodgaan, sal hy met sy eie lewe moet betaal.