Exodus 21:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as iemand sy dienskneg of sy slavin met 'n staf slaan, en hy sterf onder sy hand; hy sal sekerlik gestraf word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As iemand sy manlike of vroulike slaaf so met ’n stok slaan dat die persoon daarvan doodgaan, moet die persoon gestraf word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as iemand sy slaaf of slavin met 'n stok slaan, dat die onder sy hand sterwe, moet dit sekerlik gewreek word. |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer 'n man sy slaaf of slavin met 'n stok slaan dat hy of sy onmiddellik doodgaan, moet dit gewreek word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer iemand sy slaaf of slavin met 'n stok só slaan dat hy onder sy hand sterf, moet dit beslis gewreek word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer iemand sy slaaf of slavin met 'n stok slaan en die slaaf sterf dadelik, dan moet julle die eienaar straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As iemand sy manlike of vroulike werker so met ’n stok slaan dat die slaaf doodgaan, moet daardie persoon gestraf word. |