Exodus 21:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy wat 'n man steel en hom verkoop, of as hy in sy hand gevind word, moet sekerlik gedood word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Enigeen wat iemand ontvoer, moet doodgemaak word afgesien daarvan of hy hom klaar verkoop het en of die persoon nog by hom gekry word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy wat 'n mens steel en hom verkoop -- of as hy in sy besit gevind word -- die moet sekerlik gedood word. |
| Afrikaans 1983 | “Wie 'n ander ontvoer om hom te verkoop of om hom in sy besit te hou, moet doodgemaak word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie iemand ontvoer, en hom verkoop of nog in sy besit het, moet beslis sterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “As iemand 'n ander mens vang en verkoop, of hy hou hom vir homself, dan moet julle hom doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As een mens ’n ander mens steel, of dit nou is om daardie persoon vir geld te verkoop of hom as slaaf aan te hou, is hy met die dood strafbaar. |