Exodus 21:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat 'n mens slaan sodat hy sterwe, moet sekerlik gedood word.
Afrikaans (NLV) 2011 “As iemand ’n ander persoon so beseer dat hy daarvan sterf, moet hy self doodgemaak word.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat 'n mens slaan, dat hy sterwe, moet sekerlik gedood word.
Afrikaans 1983 “Wie iemand doodslaan, moet doodgemaak word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wie iemand só slaan dat hy sterf, moet beslis doodgemaak word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “As iemand 'n ander man slaan en die man sterf, dan moet julle hom ook doodmaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As iemand ’n ander persoon so beseer dat hy daarvan doodgaan, moet hy self doodgemaak word.