Exodus 21:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As hy vir hom 'n ander vrou neem; haar voedsel, haar klere en haar plig om te trou, mag hy nie verminder nie.
Afrikaans (NLV) 2011 As hy self met haar trou, mag hy nie haar kos of klere verminder of ophou om by haar te slaap wanneer hy daarna nog ’n ander vrou vat nie.
Afrikaans 1933/1953 as hy vir hom 'n ander een neem, mag hy haar voedsel, haar klere en haar huweliksgemeenskap nie verminder nie.
Afrikaans 1983 As die eienaar 'n ander vrou vat, mag hy die byvrou haar kos, klere en huweliksreg nie ontsê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As hy vir hom 'n ander vrou neem, mag hy haar kos, haar klere en omgang met haar nie verminder nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As hy later 'n ander vrou vir homself neem, dan moet hy nog altyd kos en klere gee vir die vrou wat 'n slavin was en hy moet by haar slaap.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Indien hy egter wel self met haar trou en later met ’n tweede vrou ook trou, en sy word dan sy tweede vrou, mag hy nie ophou om vir haar te sorg en by haar te slaap nie.