Exodus 21:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die oordele wat jy hulle moet voorlê.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gee die volgende reëls vir Israel:
Afrikaans 1933/1953 En dit is die verordeninge wat jy hulle moet voorhou:
Afrikaans 1983 “Dit is die bepalings wat jy die Israeliete moet meedeel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Dit is die bepalings wat jy aan hulle moet voorhou:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Hier is die wette wat jy vir die Israeliete moet gee:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gee die volgende reëls vir my volk aan wie Ek My verbind het.”