Exodus 20:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gedenk die sabbatdag om dit te heilig.
Afrikaans (NLV) 2011 “Onthou om die Sabbatdag vir God te vier.
Afrikaans 1933/1953 Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heilig.
Afrikaans 1983 “Sorg dat jy die sabbatdag heilig hou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gedenk die Sabbatdag deur dit heilig te hou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy moet onthou die sewende dag is 'n gewyde dag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Onthou dat die sewende dag die Here se dag is.