Exodus 20:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie; want die HERE sal hom wat sy naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie die Naam van die Here jou God sonder rede gebruik nie. Die Here sal die een wat sy Naam sonder die nodige respek gebruik, nie net so sonder straf laat wegkom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag die Naam van die HERE jou God nie ydellik gebruik nie, want die HERE sal die een wat sy Naam ydellik gebruik, nie ongestraf laat bly nie. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat bly nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal hulle wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy mag die Naam van jou God die Here nie gebruik vir iets wat verkeerd is nie, want die Here sal elkeen straf wat sy Naam gebruik vir iets wat verkeerd is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Jy mag nie die Here jou God se Naam sommerso gebruik nie. Die Here sal elkeen straf wat sy Naam gebruik sonder dat hy respek vir die Here het. |